RSS

Laas week se D&D

20 Jul

So, dit was ‘n heel maan, lekker aand. Die Sewe Dappers het begin met ‘n “search,locate and lekker ry” van ou Cruiser en toe blaas Stealth’s se wiel af. ‘n Groot Sny… hy haal sy band bietjie af, spoeg, plak en bomb… en ons is reg om te ry…baie impressed.

BeeegDipper sonder die ou dippie was nogsteeds ubber lekker veral met so lekker “Squirrel Burner” liggie wat ek by Clinton “Raodie Ninja” gekoop het. Daar was a “wattled” Kiewit wat vir ons geloer het, en n dikkop ook. Nee dit was nie ekke nie… Na die einde van Vetseun het iets n bietje juicy gevoel en dus toe ek sien my voor wiel is pap.

Maar moenie bevrees wees nie… Nico spoeg dit, toe seel dit sonder enige stans…. Nico kry nie punctures nie…punctures kry vir Nico.

Toe ry ons verder… ou Wash-en-Go is geploeg..wild.. toe moet ons bietjie griewelike teerpad ry.. en recover op n ongelooflike avontuurlike Ghost Ride op Python. Qt het die “Rooi Rots” gevind… van daar af het ons op Limbo lane ge-cruise en toe het ons amper oor n baba Croc gery… kan jy dit glo…wragtag. Dit was nou n goeie plek om te stop en warm, pure, plaas koffie uit te deel en te chat.

Daarna was dit n baaie lank singletrack wat uiteindelik vasloop in die ander lang singletrack.. “The Trail that Eric shall name” … snot spoed daar af.. WJ het vir Oupa gewys hoe om van jou fiets af te ..dinges en so vinnig weer op dat ‘n mense nie heeltemaal seker is of hy eintlik iets gedoen het nie…iets soos ROTFLMAO…

Van daar af het ons Batman Tunnel en Blair Witch gery .. shabeen queen en ‘n jeeptrack huistoe.

Baie baie dankie al julle wonderlike donker dinge, dit was ‘n groot plesier om saam met julle te ry.

Tot volgende D&D

Keep it real

L8r

Hardy

Askies vir die wille taal.. gewoonlik gebruik ek Afri net vir self defence…

Advertisements
 
Leave a comment

Posted by on July 20, 2011 in ride report

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: