RSS

Monthly Archives: May 2015

Mild-na-Wild ritverslag deur Gert Gerber.

In spesifieke orde is die volgende ‘n onvolledige lys van verdagte karakters op die DnD nagrit op hul vliende kraperige strydwaens.
10. Q.T.
1. Gert
7. Gerhard
3. OG (Oupa Gerrit)
13. Heinrich
2. Alan
4. Mulalo
16. Tom
15. Brain
96. Rodger
69. Johan
25. Chris
21. Anthony
33. Jaco
00:00 Peter

Soos normaal het ons stiptelik erens na sewe vertrek op ‘n meer mild as wild roete in die donker. Gepanser en warm geklee, oppad na erens, iewers deur nerens gelei deur wel berugte Oupa Gerrit. Die besem was die verskuilde rapport skrywer van verlede week Brain, geasissteer deur die wel betoogde koppiekoekie verraaier Roger. Danksy Roger se koppiekoekie verraad, maak Alan die gevinde eekhoring https://www.youtube.com/watch?v=ulg_7GxzbzA se vrou volgende week beloofde muffins.

Weens die willie-werk-nie-waggel van die ani-ecstasy-park bende, die verruklike stamvader Anthony en sy jeugdige hemel besem afstammeling Chris is die prettige puncture park vermy.

So in der voege was die nag ‘n pap wiel vrye aand, behalwe vir Tom. Die nuuskierige Irene Mall verkeerder wat homself die week saam die groep bergfiets ryers gevind het. Einste groepie waaroor hy verlede week gewonder het.

Johan Pomp het sy staal bewys deur Tom van sy pap wiel te red en weer met die groep te verenig.

Die toeskouers het laat vir die staal vertoning opgedaag omdat Heinrich gedink het QT spot oor die agtergeblowenes. Na een of twee klein groep vergaderings het groepies opgedaag vir ‘n verenigde toeskouing van Johan Pomp se staal werk met menige geskerts oor Tom se pap rubber.
Die aand het wel ‘n voorval met ‘n af val gehad en hiermee die week se onverskuilde rapport skrywer Gert Gerber, wat die voorreg van die verslag geeien het met sy koninglike buiging voor die ge-elektriefiseerde heining. Dit na sy kameraad Mulalo spesifiek gewaarsku het van die bytende nagevolge van ‘n intieme omhelsing van die hoe spanning draad.
Die aandag varke van die aand was die ongekamofleerede stamvader Gerhard, wat met ‘n rooi streep verby vele onverdagte vriende verby vlieg, terwyl sy afstammeling seun Jaco, die glimlaggende jeans ryer, die bulte uit wheelie. NAR!

Daar was sprake ‘n grap oor “Peter, Peter pumkin eater” en Aspoesterjie maar verdere ondersoeke het getoon dat die inhoud daarvan glad nie geskik is vir ons kuis lesers nie. En so het elke donker gedagte mos ‘n lig wat aan gaan of af gaan? Nie te min, ons liggies was aan en as jy die een was wat voor die ou met die skerp lig gery het moes jy maar raai waar jy gaan.

Peter ons sal jou naam nie weer vergeet nie.

Tussen erens en iewers is ons nerens naby puncture park verby nie maar daar was baie ecstasy, minder by Cornwall Hill bedek met verdagte poeierige stowwerigheid. Gelukkig het ons nog helder ogies gehad by die watertoring se uitkyk waar die liggies soos sterretjies lyk. “Light at the end of the tunnel” het ons nie gery, ons was eerder verby na “blare witch forest”. Miskien het Gert daar stemme gehoor wat hom in sy Koninglike buiging bekoor het. Vandaar was die die pad na die plaas via ‘n puncture and a turnaround or two. Na ‘n wye draai en baie vars lug is ons onder deur “batman tunnel” se brug. Oupa Gert het deur die bulte verdwyn en van ons het gewonder waarheen die liggies kwyn. Maar by die manne se billboard het ons almal weer saam gedrom tot dit weer tyd was om te storm, teen “Speed Queen” af. Van daar was dit ‘n kort draf om die groot gat want as jy sou bunny hop sou jy le in ‘n krat. Oupa Gert sou jou dan net toegooi. Die begin was weer die einde met nog stowwerigheid.
‘n Koffie, ‘n Horlick ‘n paar chippies en ‘n bier ons was almal hier.

En wie moet ons bedank vir die Spur bank? Die gelukkige No.13, dankie vir jou asemrowende sponsorship vir die aand.

KLEIN SKRIF: Al die gebeure in die bogaande verslag is nie gebaseer op werklike feite en enige name is verander om andere van hulle te beskerm. Die verslag is wel kronologies of nie?

Berrig geskryf deur iemand of twee

Advertisements
 
Leave a comment

Posted by on May 22, 2015 in ride report

 

Dark & Dirty rides for May, Intro ride

Winter is creeping closer, but that is no reason to stop joining the Dark & Dirty rides. Dress warmly and enjoy!

On May 14 I hope to be at Jolivet. If you don’t know, that is the overnight camp after the 2nd day of the Sani2C. So we need a volunteer to lead the ride. Please let me know before next Monday who is willing.

Please indicate before Thursday 14h00 that you are coming so that we can know that there will be enough people for a safe ride. If you send me a message at 17h00, it is too late as I might have cancelled the ride already. You can also send a text (SMS) or a WhatsApp message to 0736891370 and I will report the number of takers on Thursday afternoons on the mailing lists and the Facebook page of "Let’s ride Pretoria".

—>May 7: Intro Ride. 25 km.

May 14: Dirt Flirt. 30 km. We need a volunteer to lead. Anyone?
May 21 Mild-to-Wild ride 30 km.
May 28: Rock-‘n-Roll ride 30 km.
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

Where: Irene Village shopping mall.

We meet in the North-west corner of the parking lot close to Spur.

25°51’41.46"S, 28°14’56.94"E ( 25° 51.691’S, 28° 14.949’E)

www.irenemall.co.za

When: Every Thursday night,
Starts 18h45 for 19h00
Website : www.darkndirty.co.za

No Charge,

Everyone Welcome, ride at own risk.

Bring: Helmets, lights, ride snax & juice, your buddies

and some ching for beers & pizza after the ride.

SOCIAL riding group with SAFETY a Key Factor.
No-One gets left behind,
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

 
Leave a comment

Posted by on May 5, 2015 in ride report